Select Language

Ete Spyskaart / Menu 2018

ETE SPYSKAART 2018 - EET SAAM MET KEPPIES

  • 22 Junie 2018: Aandete Hoenderpastei, Roerbraaigroente, Pampoenpoffers met karmelsous, Brokkolislaai
  • 23 Junie 2018: Aandete Braaivleis – sluit in lamschop en boerewors, Aartappelgereg, Roosterkoeke met korrelkonfyt, Kerriepastaslaai, Griekse slaai
  • 24 Junie 2018: Aandete Potte: Skenkel-en-nek-pot / Hoenderpot / Groentepot Rys / Stampmielies of koring / tuisgebakte brood, Soet patats
  • 23 Junie 2018: Middagete Vrugtesap, Hamburgers, Uitpakslaai, Gebraaide aartappelwiggies, Soetigheid: melktertjie en koeksister
  • 24 Junie 2018: Middagete Rooibos-en-berry-sap, Hoender-roerbraai, Klein broodrolletjies met konfyt Soetigheid: Sjokolade “cupcake”
  • 23 / 24/ 25 Junie Ontbyte 2 kitspappe (weet-bix en tuisgemaakte muesli) en 1 gekookte pap Vrugte met jogurt Verskeidenheid van worsies / Eier (roer en gekookte eier gereg) Broodjies Koffie/ tee/ vrugtesap ·
  • Indien dit baie koud is sal ek by aandete ‘n sop(butternutsop, biltongsop en groentesop)ook bedien

Our Sponsors & Friends

Get our Newsletter

Connect with us

Copyright © 2020 Trans Augrabies MTB. All rights reserved.