Die Trans Augrabies MTB Skofwedren word oor 3 dae en 3 individuele roetes aangebied. Registreer vir hierdie geleentheid om die uitdaging van 'n leeftyd aan te gryp en kompeteer oor al drie dae van hierdie uitdagende Bergfiets-wedren deur die hart van die Groen Kalahari in Suid Afrika.

Ons Borge & Vriende

Kry ons Nuusbrief

Skakel met ons

Copyright © Trans Augrabies MTB. All rights reserved.