The 2022 Trans-Augrabies MTB - 3-Dag Skofwedren neem ryers deur die majestueuse Groen Kalahari-streek van Suid-Afrika - deur die unieke Augrabies Valle Nasionale Park, die legendariese gemeenskap van Riemvasmaak en die wilde landskappe van Khamkirri - wat meer as 228 kilometer dek oor verskeie soorte terrein en verwagte weerstoestande.
Ryers en metgeselle sal 'n streek van ons beeldskone land ontdek wat onglans onder die Top Tien Avontuur Bestemmings deur "Rough Guides" geklassifeseer is. 'n Groot en verlate land in teenstelling met die groen en lewendige vallei van die magtige Gariep (Oranje) Rivier.
Dit is geensins 'n maklike wedren nie, maar deelnemers sal beloon word met 'n asemrowende natuurskoon en 'n egte plaaslike ervaring van mens en kultuur.
Moenie vertraag nie, kry jou opleidingskedule gesorteer, jou toeristing in gery, lees op oor moet-sien plaaslike aantreklikhede, en bowenal, onthou om jou registrasie vir 2022 in te dien!